On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Pulane
Listen Live Streams

Health

Verbeter jou algemene gesondheid met MNI

───   12:08 Mon, 30 Oct 2023

Sponsored12:08 Mon, 30 Oct 2023
Verbeter jou algemene gesondheid met MNI | News Article

Stres kan volwassenes en kinders ewe veel affekteer. Dit kan tot probleme lei met slaap, gewig en geestesgesondheid.

Hierdie maand se “Health Focus with MNI” kyk na hoe NeuroVance en SleepVance kan help om jou te beskerm teen uitbranding en om helende slaap te bevorder.

Teen die einde van die jaar voel die dae ekstra lank. Dis die een ding na die ander en ten spyte van alles wat jy doen, raak jou om-te-doen-lysie net langer. Dit lei maklik tot verhoogde kortisolvlakke (stres-hormoon) met ernstige gevolge vir jou gesondheid.

NeuroVance van MNI optimaliseer breinfunksie en beveg spanning om jou te help fokus en die oorhand te kry op jou steeds groeiende jaareind-doen-lysie. NeuroVance werk vinnig om jou vandag nog te ondersteun, daar is geen wag-periode om die voordele van NeuroVance te ervaar nie. Kry NeuroVance vandag nog vir daardie ekstra hupstoot wat jy nodig het.

____________________________________________________________________________________________________

Kwaliteit slaap vir ouers en kinders is deurslaggewend vir die algehele gesondheid en emosionele welstand van jou gesin. Die bevordering van gesonde slaappatrone verbeter daaglikse produktiwiteit en prestasie vir elke lid van jou gesin.

SleepVance se gevorderde mengsel van natuurlike bestanddele vestig gesonde slaappatrone,verbeter slaapkwaliteit en tydsduur. Help jou gesin om ‘n goeie nagrus te kry met behulp van die SleepVance-produkreeks vir volwassenes en kinders.

Hierdie inhoud is nie bedoel om 'n plaasvervanger vir professionele mediese advies, diagnose of behandeling te wees nie. Soek altyd die advies van jou dokter of ander gekwalifiseerde gesondheidsverskaffer met enige vrae wat jy mag hê oor 'n mediese toestand.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.