On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Pulane
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Health

Beskerm jou gesondheid met MNI

───   08:57 Fri, 24 Nov 2023

Sponsored08:57 Fri, 24 Nov 2023
Beskerm jou gesondheid met MNI | News Article

Wil jy jou algemene gesondheid, insluitend jou hartgesondheid, verbeter en beskerm?

Hierdie maand bespreek Mid-Morning Magic se “Health Focus with MNI” hoe AntaGolin help om insulienweerstandigheid te beveg, en hoe RyCHol die vertering, absorpsie, en verwydering van cholesterol en ander skadelike vette uit jou liggaam ondersteun. 

Familiegeskiedenis van sekere gesondheidstoestande soos tipe 2-diabetes kan jou toekomstige gesondheidsdoelwitte direk affekteer. AntaGolin van MNI beveg insulienweerstandigheid, 'n toestand wat dit moeilik maak om gewig te verloor. As dit nie vroegtydig geïdentifiseer en bestuur word nie, kan dit lei tot ernstige toestande soos tipe 2 diabetes.

AntaGolin bevat 'n unieke mengsel van bestanddele wat bekend is om insulienweerstandigheid te beveg en glukose metabolisme te optimaliseer. Vir meer inligting, besoek: https://bit.ly/AntaGolin_MNI

____________________________________________________________________________________________________

Feestyd pret beteken ‘n lekker vleisie oor die kole en die smaaklikste geure wat in die lug hang. Dit is amper onmoontlik om nie saam weg te lê aan die heerlike feesmaaltye nie. Maar dit is belangrik om nie jou  gesondheid uit die oog te verloor nie. Vetterige en suikerryke kosse kan lei tot ongesonde cholesterolvlakke met 'n vernietigende uitwerking op jou gesondheid.

Met die hulp van RyChol kan jy jou cholesterol meer effektief bestuur. RyChol ondersteun die vertering, absorpsie en verwydering van cholesterol en ander skadelike vette uit jou liggaam. Vir meer inligting, besoek: http://bit.ly/MNI_RyChol

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.