Huistoe
Kar Konneksie - Hoe werk dit om 'n kar rolstoel vriendelik te maak?─── 15:06 Thu, 29 Mar 2012

Ettiene van Tonder van EasyDrive.co.za vertel hoe ‘n parapleeg te werke gaan om hul voertuig te laat omskep. Verder vertel hy ook hoekom dit so duur is om voertuie te omskep en ook hoekom dit moeiliker is om ‘n voertuig te verander vir iemand wat geen arms het nie. Luister na die podcast net hier op die HUISTOE blog. As jy vir Ettiene in die hande wil kry kontak hom direk by 071 362 9350 of besoek gerus ez-drive.co.za
Kar Konneksie - Hoe werk dit om 'n kar rolstoel vriendelik te maak?: