On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Huistoe

Over the sea song - Scarlett Johansson can sing!

───   16:00 Fri, 27 Apr 2012

Over the sea song - Scarlett Johansson can sing! | News Article
Mooi is aktrise Scarlett Johansson beslis, maar min weet hoe mooi sy sing! Ná 'n albumvrystelling in 2008, en opnames saam met die sanger Pete Yorn in 2009, sing sy nou 'n weergawe van "Summertime" vir die klankbaan van Days of Grace, 'n nuwe fliek.  Scarlett is vanaf vroeg Mei te sien in een van dié jaar se groot flieks, The Avengers, saam met Robert Downey Jr., Mark Ruffalo en Samuel L. Jackson.



Hoewel sy deur Massive Attack se 3D en LCD Soundsystem se Tim Goldsworthy genader is om die Gershwin-treffer "Summertime" weer op te neem vir die klankbaan van Days of Grace, speel sy nie self in die fliek nie.
Sy is ook op die voorblad van Vogue se Mei-uitgawe te sien. Hierin vertel sy van haar egskeiding van Ryan Reynolds en haar nuwe liefde, Nate Naylor, 'n kunsdirekteur van New York. Kyk die pragtige fotosessie in Vogue.



Hier is die mooie Scarlett met "Yesterday is Here"

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.