On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Local News

Brand beskadig Christiana hotel

───   SABRINA DEAN 08:58 Thu, 05 Sep 2013

Brand beskadig Christiana hotel | News Article
Sabrina Dean

Christiana - Die polisie in Christiana ondersoek 'n saak van brandstigting nadat 'n brand by 'n hotel in die Noordwes dorpie uitgebreek het.
 
Volgens polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, het die brand omstreeks 4uur gistermiddag in die verblyf-afdeling van die Christiana-hotel uitgebreek.
 
Sy sê die hotel se agt kamers is in puin gelê. Geen beserings is aangemeld nie.


Podcasts

Pelonomi Makau:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.