On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Ashmund
Show Background
NEXT: 09:00 - 13:00 The Central SA Top 40 with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Bloemhof-onrus spoel oor na Christiana

───   SABRINA DEAN 13:37 Wed, 09 Apr 2014

Bloemhof-onrus spoel oor na Christiana | News Article
Sabrina Dean

Christiana - Noordwes polisie sê betogers in die Christiana-omgewing het die pad na Jan Kempdorp versper en het ook winkels wat deur buitelanders besit word geteiken.
 
Woordvoerder Thulani Ngubani sê polisie het vroeër gefokus op die plofbare situasie in Boitumelong nedersetting net buite Bloemhof, maar is intussen gemobiliseer om na Christiana te beweeg.
 
Hy sê geen ernstige voorvalle is tot nou toe in Christiana aangemeld nie.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.