Die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Amerika is opgeruimd oor privaat gesprekke Woensdagaand (21/5) met die Amerikaanse pres. Donald Trump, wat gevolg het op ’n konfrontasie voor die media in die...
Read More
Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.
Read More
Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.
Read More