On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

Noordwes LUR besoek blinde skool waar kinders dood is

───   10:47 Wed, 12 Jan 2011

Noordwes LUR besoek blinde skool waar kinders dood is | News Article

Die LUR vir onderwys in Noordwes, Raymond Elisha sal na verwagting vandag die Christiana skool vir blindes besoek. Die skool is verlede jaar gesluit, nadat vier leerders in 'n brand by die koshuis gesterf het. het. 'n Nuwe hoof sal na verwagting die leisels oorneem, nadat die vorige hoof afgedank en die koshuishoof geskors is. Intussen sal die Limpopo LUR, Dickson Masemola die Dendron Hoërskool in Mogwadi, naby Polokwane besoek. Die skool was een van die tien beste skole in die provinsie in Wiskunde en Wetenskap. Die skool het ook die top matrikulant in Limpopo opgelewer. As beloning vir die goeie prestasies, het die provinsiale departement beloof om 'n nuwe skoolgebou te bou, waar 'n rekenaarlaboratorium ingerig sal word.

RSG
 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.