On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast James
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Laurika
Listen Live Streams

National

Petrolprys styg vanaand om middernag

───   17:15 Tue, 01 May 2012

Petrolprys styg vanaand om middernag | News Article

Motoriste moet onthou dat die prys van petrol vannag weer 'n rekordvlak gaan bereik wanneer dit met 28c per liter styg. Die styging tree om middernag in werking. Diesel sal ‘n ekstra 8 tot 9c per liter kos en vir paraffien sal verbruikers tot en met 12c meer moet opdok. Petrol sal R12,22 per liter in die binneland kos, terwyl diesel Sentraal Suid-Afrikaners R10,98 per liter uit die sak sal jaag. Die departement van energie sê die hoër internasionale oliepryse beïnvloed die plaaslike brandstofprys. - Sapa

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.