On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams

National

Besluit oor rentekoers Donderdag verwag

───   06:45 Tue, 17 Jul 2012

Besluit oor rentekoers Donderdag verwag | News Article

Pretoria - Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee-vergadering begin Dinsdagoggend en 'n besluit oor die rentekoers word Donderdag verwag.

Die meeste ekonome sê aangesien ekonomiese groei onder druk is sal die bank na verwagting die terugkoopkoers onveranderd laat op 5.5%.

Sommige ontleders meen egter daar is ruimte vir 'n verlaging van 50 basispunte in die terugkoopkoers.

Die rentekoers is sedert laat 2010 op 'n rekordlaagtepunt, maar sommige ontleders glo meer stimulus is nodig omdat die wêreldwye ekonomiese verlangsaming uitvoere kniehalter en inflasie binne die teiken van 3 tot 6% is.
 

SABC

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.