National
Duur petrol kan vakbonde harder laat baklei vir meer geld─── 16:48 Sat, 29 Sep 2012

Cosatu sê die jongste styging in die petrolprys sal waarskynlik vakbonde harder laat baklei vir salarisverhogings vir werkers.
Die prys van petrol styg volgende maand met tussen 21 en 23 sent - afhangende van die graad.
Diesel sal tussen 39 en 40 per liter duurder kos. Die departement van energie het hierdie aankondiging gister gemaak.
Dit kom na die reuse styging van 93 sent per liter vir petrol vroeër die maand.
Cosatu se Patrick Craven sê die hoë brandstofpryse gaan die lewe soveel moeiliker maak vir diegene wat reeds sukkel om elke dag te oorleef.
East Coast Radio Newswatch

Patrick Craven: