National
Grey PE-rugbyspeler Dinsdag ontslaan─── OWEN KOCK 16:55 Mon, 29 Jul 2013

Owen Kock
Bloemfontein - Martin Groenewald van Humandorp wat Saterdag sy been gebreek het in 'n rugbywedstryd teen Grey-kollege, word môre ontslaan.
Dokters meen die 18-jarige van Grey High School in Port Elizabeth se gebreekte been sal 16 weke neem om te herstel en dan lê rehabilitasie nog voor.
Groenewald sê dit was ‘n fratsongeluk.
Hy sê hy sal die volgende vier maande seker maak hy herstel goed vir wanneer sy kontrak met die Blou Bulle begin.

Martin Groenewald van Grey PE :