On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

National

Krokodille vrek nou ook in die Sabie Rivier

───   16:58 Mon, 24 Aug 2009

Krokodille vrek nou ook in die Sabie Rivier | News Article

Alani Janeke

Potchefstroom - 'n Span navorsers is tans besig om krokodilvrektes, wat in die Sabie Rivier in die Kruger Wildtuin voorkom, te ondersoek. Dit volg na twee krokodille die afgelope twee weke in die rivier gevrek het. Die span het vroeër die maand bevind dat sowat 500 krokodille sedert verlede jaar weens besoedeling in die Olifantsrivier in die wildtuin gevrek het. 'n Navorser aan die Potchefstroomkapmus van die Noordwes Universiteit, Henk Bouwman, sê dit blyk of dié krokodille weens dieselfde siekte, pantsdiatitus, as dié in die Olifantsrivier gevrek het.

 


Podcasts

Krokodille vrek nou ook in die Sabie Rivier:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.