On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

National

Lolly Jackson se moordenaar glo in Siprus

───   07:07 Tue, 06 Jul 2010

Lolly Jackson se moordenaar glo in Siprus | News Article

Die man wat klubeienaar, Lolly Jackson, na bewering doodgeskiet het, is moontlik in Siprus. Polisiewoordvoerder, Eugene Opperman, sê hulle is tans in gesprek met wetstoepassers daar oor die moontlike teenwoordigheid van George Smith in die land. Opperman sê Interpol is reeds oor die situasie ingelig.Jackson se liggaam is op die 3de Mei in 'n huis in Johannesburg gevind. Smith het glo na afloop van die voorval die polisie geskakel en erken dat hy Jackson doodgeskiet het.

Sapa

 


Podcasts

Lolly Jackson se moordenaar glo in Siprus:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.