National
Foto's: Soos geneem deur die wereldbekende lugfotograaf Frans Dely─── 10:02 Tue, 16 Aug 2011

'n Foto van vliegtuie bo 'n onvoltooide Moses Mabhida Stadion in Durban.
Nog 'n vliegtuig in vaart soos deur Dely vasgevang.
Vegvliegtuie soos vasgevang deur Dely.
Vliegtuig wat net bo die water vlieg.
Soos net Dely dit kon afneem.
Foto's: Van Frans Dely se wereldberoemde fotos.