Business
#SakeUur: Waterkrisis in Kimberley─── 23:16 Mon, 19 Apr 2021
Sharon Steyn, hoof uitvoerende beampte van NOCCI (Northern Cape Chamber of Commerce and Industry), verduidelik hoe die waterkrisis tans klein en groot ondernemings in die Noord-Kaap raak.
Sy vertel ons ook meer van die opwindende projekte wat hulle vir ondernemings in die Noord-Kaap beplan.
#SakeUur: Waterkrisis in Kimberly: