On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Dienslewering bly 'n uitdaging

───   22:45 Tue, 04 May 2021

#SakeUur: Dienslewering bly 'n uitdaging | News Article

Johan Oosthuizen van die Matlosana-sakekamer, verduidelik hoe dienslewering 'n probleem in Klerksdorp bly en hoe dit met sakeondernemings in die streek gaan.

Hy vertel ons ook wat hulle beplan het vir die tweede kwartaal van 2021.


Podcasts

#SakeUur: Dienslewering bly 'n uitdaging:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.