Agriculture
Agri-Alert: klein maatskappy wat groot impak maak─── 14:58 Mon, 30 Jan 2023
Sponsored14:58 Mon, 30 Jan 2023
Agri-Alert in Potchefstroom maak 'n groot impak op een van Suid-Afrika se grootste probleme: veediefstal.
Agri-Alert produkte gee boere die gemoedsrus dat hulle vee 24/7 gemonitor word en dat hulle gewaarsku sal word as iemand hullevee probeer steel. Agri-Alert streef daarna om elke persoon wat die produktegebruik se lewens makliker te maak.
Vir die belangstellende se gerief hardloop Agri-Alert 'n verpligtings vrye dekkingsprofiel op hulle plaas grense om vas te stel waardie basis stasie moet op kom en watse dekking hy bied met die radio netwerk wathy skep. Hierdie word gedoen dat die belangstellende presies weet wat die sisteem vir hulle kan bied nog voor hulle enigiets hoef te betaal.
Agri-Alert kliente se vee word 24/7, 365 dae van die jaar gemonitor en bied ook vir kliente 24/7 diens, 365 dae van die jaar. Die klient kan Agri-Alert kontak binne werksure op ons kantoor nommer of na ure op die nood nommer.
Yolanda Maartens het met Eduan Scheepers van Agri-Alert gepraat oor hoe boere gemoedsrus kan kry met Agri-Alert en SPOTBOT.
Die Agri-Alert sisteem skakel probleme soos selfoon opvangs en die schlep van batterye herlaai heeltemal uit. Agri-Alert bied 'n stelsel waar die diere wat gemonitor word glad nie in selfoon opvangs hoef tebeweeg nie en vir die klient se gemak bied die halsbande ook 'n twee-jaar batterylewe. Aan die einde van elke twee-jaar periode het die klient 'n opsie om sy kontrak te hernu en dan ruil Agri-Alert GRATIS die klient se halsbande uit metsplinter nuwes.
Agri-Alert se produkte bied vir die klient aktiwiteit en GPS monitering van hulle vee. Die aktiwiteit monitors in die produkte word spesifiek verstel volgens die trop se normale beweging om enige vals alarms uit te skakel. Die GPS bande maak ook gebruik van virtuele grense om die boer te waarsku as 'n trop 'n sekere area verlaat of 'n hoe risiko area betree. Alles in die palm van jou hand!
Buiten veediefstal bekamping het Agri-Alert menigde ander sensors wat 'n boer se lewe makliker maak, soos Tilt sensors met alarms vir sonpanele en pompe en ook selfs temperatuur sensors vir hoenderhokke.
Agri-Alert is ook 'n trotse verspreider van SPOTBOT! SPOTBOT is 'n byvoeging tot 'n reeds bestaande kamera sisteem wat dit in 'n menslike deteksie alarm sisteem verander wat jou met 'n luidspreker wakker maak en fotos van hierdie menslike deteksies onmiddelik na jou foon toe stuur. So, in plaas van eers more oggend op jou kameras se 'recording' te gaan kyk wanneer daar ingebreek of gesteel was, maak SPOTBOT jou onmiddelik wakker en veilig reageer.
Agri-Alert kan gekontak word vir enige verdere navrae of daar kan ‘n navraag vorm op die webtuiste in gevul word.
Kontak Agri-Alert by 018 293 1291 of info@agri-alert.co.za.