Agriculture
Hoërskool Reitz se Jeug- en Landboudag─── 13:35 Tue, 18 Apr 2023
Sponsored13:35 Tue, 18 Apr 2023
Op 21 April 2023 is dit partytjie op die platteland by Hoërskool Reitz se Jeug- en Landboudag!
Kom speel en kuier saam op Vrydag vanaf 10:00 by Hoërskool Reitz in Davelstraat, Reitz.
Vir die jonges is daar ‘n hele rits landbouspeletjies met lekker pryse. Die skool wat die meeste deelnemers bring, staan ‘n kans om R5 000 te wen! Die hele gesin kan smul aan egte boerekos en daar’s toesig vir kleuters by hulle kleuterskool op die perseel.
At Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met Jors Kriek, beheerliggaam lid van Hoërskool Reitz, gepraat oor die doel van die Jeugdag. Luister hier:
Kontak vir Anneke Smith by 073 159 0821 of volg hulle Facebook blad vir meer inligting.