On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Beespryse presteer vandeesweek, skaappryse sukkel

───   15:14 Wed, 06 Dec 2023

Beespryse presteer vandeesweek, skaappryse sukkel | News Article
Foto: Getty Images

Speenkalwers behaal goeie pryse op die mark.

Beespryse styg steeds met die groot potensiaal vir uitvoer terwyl skaappryse onder druk is, sê  Chris Derksen wat lewendehawe pryse vir die Noord-Vrystaat deel.

A-klas behaal R29,10/kg terwyl slagbulle R26,60/kg behaal.

Speenkalwers behaal  goeie pryse op die mark.

Bees/Cattle 

  • Speenkalwers < 200kg | Weaners < 200kgR/kg39,59+4.46%
  • Speenkalwers 200-250kg | Weaners 200-250kgR/kg40.16+8.42%
  • Speenkalwers > 250kg | Weaners > 250kgR/kg35.15+6.19%
  • A klas | A gradeR/kg29.10+0.87%
  • B klas | B gradeR/kgGeen|NoneN/A
  • C klas vetkoeie | C grade fat cowR/kg24.48-0.69%
  • C klas maerkoeie | C grade thin cowR/kg20.55-4.42%
  • Slagbulle | Slaughter bullsR/kg26.60+0.19%

Skaap/Sheep  

  • Stoorlammers | Feeder lambsR/kg37.00-3.14%
  • Slaglammers | Slaughter lambsR/kg36.67-3.98%
  • Stoorskape | Lean ewesR/kg29.20+0.69%
  • Vetskape | Fat sheepR/kg31.21-2.68%

Bokke / Goats

  • Lammers | KidsR/kg49.80-0.24%
  • Bokooi | EwesR/kg39.27-3.75%

Die prys van skaap is egter nog nie waar dit moet wees nie.

Derksen versprei weekliks dié pryse sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om ingeligte besluite te neem met die verkoop of aankoop van lewendehawe.  Boere kan dié inligting gebruik om ‘n  aanduiding te kry van die prys wat diere op 'n veiling kan behaal. Dit dui ook aan wat kopers bereid is om vir diere te betaal.  Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. Lees meer. 

OFM Agri

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.