Agriculture
Kuier by die Engen OVK Boer vir die Toekoms Boeredag!─── 09:19 Mon, 07 Jul 2025
Sponsored09:19 Mon, 07 Jul 2025
Bemarkings- en kommunikasiebestuurder by OVK, Christel Basson, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul derde gewilde Boer vir die Toekoms Boeredag wat 28 Augustus 2025 plaasvind by Ou Tal Se Plek tussen Bloemfontein en Dealesville.
Kom kuier saam op ’n dag vol landbou-inspirasie waar verskeie landbouverskaffers hul produkte en dienste uitstal. Aktuele landbouverwante kwessies word bespreek, en die dag sluit af met ’n indrukwekkende trekkerdemonstrasie. Vanjaar is daar ook ‘n spesiale werksessie vir vrouens in landbou.
Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
Moet dit nie misloop nie – boer saam vorentoe, boer vir die toekoms