On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Offbeat

Hugo, bel die polisie! Waar is oom Wynand?

───   07:37 Thu, 09 Mar 2023

Hugo, bel die polisie! Waar is oom Wynand? | News Article
Wynand Janssen, met die geamputeerde been, stel ondersoek in nadat sy vrou, Ronel, die bure hoor baklei het.

Ná 'n gesprek oor goeie en slegte bure het die Good Morning Breakfast-span besluit om Wynand Janssen, soos te sien in die "Hugo bel die polisie"-video, te kontak. Die span het gehoor hoe dit met hom gaan en waar hy hom nou bevind.

Wynand Janssen vertel Good Morning Breakfast dat dit goed gaan met hom en sy gesin. Hulle woon nou in George in die Suid-Kaap sodat hulle nader aan hul kleinkinders kan wees.

Luister na die volledige gesprek hier:

LEES OOK: Helberg-gesin, Cheetahs-stut praat ná skoolverkeer-nagmerrie


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.