On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Offbeat

Kan vroue meer pyn as mans vat?

───   08:54 Thu, 16 Mar 2023

Kan vroue meer pyn as mans vat? | News Article

Die Good Morning Breakfast-span gesels met dr. Annemarie Wentzel van die NWU om uit te vind of vroue meer pyn as mans kan hanteer.

Dr. Wentzel is 'n senior lektor en navorser in Fisiologie. Sy fokus daarop om die fisiologiese meganismes te ondersoek wat tydens akute en chroniese kardio-metaboliese, hidrodinamiese en sielkundige stresreaksies binne gesonde en risiko-bevolkings geaktiveer word.

LEES OOK: Jong Suid-Afrikaner kry goue kaartjie op American Idol

Luister die volledige onderhoud hier:

Ná die gesprek met dr. Annemarie Wentzel, het Shandor en Sam van die Good Morning Breakfast onderneem om hare te laat waai met behulp van gesmelte was en te kyk hoeveel pyn hulle kan verduur.


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.