Offbeat
Nasionale Stilstand: Prof André Duvenhage─── 08:45 Mon, 20 Mar 2023

Met die nasionale stilstand wat vir vandag beplan is, gesels die Good Morning Breakfast-span met politieke ontleder, Prof André Duvenhage.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met politieke ontleder, Prof André Duvenhage oor die nasionale stilstand en wat dit vir Suid-Afrika inhou.
LEES OOK: Free State EFF vows to continue with shutdown
Luister na die volledige gesperk hier: