Offbeat
Ons volgende tuiste: Die Maan of Mars?─── 08:47 Thu, 23 Mar 2023
Dit maak nie saak hoe ontwikkel ons beskawing hier op aarde nie, ons moet die ontnugterende werklikheid in die gesig staar dat die planeet se hulpbronne beperk is en dat ons eendag na 'n nuwe tuiste in die hemelruim gaan moet kyk.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met ‘n navorser van die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap (SANSA) dr. Stefan Lotz om meer uit te vind oor terraforming en of dit beter sal wees vir die mensdom om hulself eerder op die maan te vestig as op Mars.
LEES OOK: Hoekom is spanbou belangrik in 'n werkplek?
Luister na die volledige onderhoud hier:
