Offbeat
Lyk of daar iets in die water in die VSA is!─── 17:26 Thu, 11 Jan 2024

Soms dink ons ons eie Suid-Afrika is vreemd, dan gaan ons op die internet en vind uit dat Amerika dalk, net dalk, dalk vreemder is.
Misdaad raak ons almal en is geensins ’n goeie ding nie, maar vir sommige diewe is daar regtig niks wat hulle nié sal steel nie. Hierdie vrou het byvoorbeeld wakker geword en 'n deel van haar huis vermis gevind.
Ons is nie regtig seker of hierdie vrou te opgewonde was vir die nuwe jaar en of iets regtig fout was nie. Wat ons wel weet, is dat wat sy ook al doen, waarskynlik nêrens in die wêreld gedoen moet word nie.
Ons het baie meer video's gevind wat bewys dat die VSA dalk nie so glansryk is soos wat sy burgers dit probeer skilder nie, maar ongelukkig kan ons dit nie regtig hier wys nie. Maar, as jy hier en hier klik, sal jy dalk meer redes kry waarom Suid-Afrika, al het dit sy eie probleme, dalk tog nie so erg is nie.
cg