OFM Business
Business Eye - Dawie Roodt gesels Begrotingsrede─── 20:27 Thu, 25 Jun 2020
Woensdag, 24 Junie 2020, was 'n historiese dag, met Minister van Finansies, Thito Mboweni, wat 'n tweede begrotingsrede gelewer het as gevolg van die effek wat Covid-19 en die inperkings op die wêreld en land se ekonomie gehad het.
Dawie Roodt deel van die hoogtepunte en deel ook sy opinie oor sekere aspekte van die rede.
Business Eye - Dawie Roodt gesels Begrotingsrede:
