On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Business

Verskille tussen die Demokrate en die Republikeine

───   20:16 Thu, 29 Oct 2020

Verskille tussen die Demokrate en die Republikeine | News Article

Ekonoom, Riaan Prinsloo, verduidelik in hierdie episode meer oor die verskeie verskille tussen die Demokrate en die Republikeine en hoe hulle die VSA se ekonomie wil benader.


Hy deel ook dat verskeie Amerikaners vroeg, of per pos, gaan stem het en hoe dit die huidige meningspeiling beinvloed.


Podcasts

Verskille tussen die Demokrate en die Republikeine:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.