Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Click on the warning image to view this post
Oppi Draadloos
Brenda Smit se mooi gedig wat sy met 'Kom praat met my Johrne' ingestuur het.─── 10:56 Mon, 12 Jan 2015
Thula thula deur Brenda Smit
Soos monsters wat jy in storie boeke lees
So is haar pa, wat die dogterjie vrees
'n Deurknop wat draai in die nag
laat haar na haar asempie smag
Na haar hulp skreue wil niemand luister
Daarom moet sy dit in die aande na diere en in die kussing fluister
Net haat is wat hy vir haar gee, geen liede sal hy ooit met haar deel
Terwyl hy agter haar huig op sy knee
Moet sy die trane af vee
Haar reinheid het hy van haar ontneem
Gebroke is sy van binne van pyn
Met die tyding van hulle dood het sy 'n nuwe lig sien skyn

Geskryf op reaksie van die boek thula thula