On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Other News

Tugverhoor van top ASA-amptenaar wel Vrydag

───   16:59 Wed, 12 Sep 2012

Tugverhoor van top ASA-amptenaar wel Vrydag | News Article

Die tugverhoor van ASA-hoofbestuurder, Frik Vermaak, gaan wel môre in Houghton plaasvind.

Die geskorste hoofbestuurder van Atletiek Suid-Afrika, Frik Vermaak, gaan beslis Vrydag voor ‘n tugkomitee verskyn. 

Vermaak word van wanbesteding aangekla en oneerlikheid ten opsigte van sy werkskwalifikasies. 

Die verhoor sou Maandag in Houghton plaasgevind het, maar is weens ‘n inbraak by die ASA-kantoor uitgestel. 

Rekenaars en ander ASA-eiendom is gebuit.

Atletiek Suid-Afrika

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.