Jou Weekend Breakfast Resep saam met Pieter Venter - Kondensmelk Melkkos
07:05 Sat, 16 Nov 2019
Jou Weekend Breakfast Resep saam met Pieter Venter - Kondensmelk Melkkos | News Article
Ek was lanklaas so lus vir melkkos, maar hierdie een het nou 'n onbeheerbare drang in my wakker gemaak. PV


1 blik kondensmelk
2 koppies water
1 liter melk
1 koppie koekmeel
125 ml botter
Bietjie sout

Meng die kondensmelk, water en melk saam in ‘n kastrol.
Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie.
Vryf die botter in die koekmeel in, sodat dit soos krummels lyk.
Voeg die sout by.
Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook en dik geword het.
Bedien warm met kaneelsuiker.


Bron: Resepte.net



  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more