Press Office

OFM rewards its listeners after 35 years of broadcasting

───   10:53 Mon, 15 Feb 2021

 OFM rewards its listeners after 35 years of broadcasting  | News Article

OFM is celebrating its 35th birthday by giving away a total of R35 000 in cash with the Spot OFM’s Yellow Fleet competition!

The Sound of Your Life turns 35 in 2021. To celebrate this momentous occasion, OFM is crisscrossing Central South Africa and giving its listeners a chance to win big.

How it works:

  • Keep an eye out for any of OFM’s yellow, branded vehicles travelling through Central South Africa between 12 February and 27 March 2021.
  • Take a selfie with one of the vehicles, while giving the ‘spot on’ (okay) hand gesture.
  • Reply to OFM’s social media prompts with the selfie and the hashtag #OFM35.
  • You’ll then be entered into the draw to become a finalist to win the grand prize of R20 000 cash!
  • In the spirit of giving, OFM will waive the 60-day competition winner rule. This means listeners will be allowed to participate and be eligible for prizes even if they’ve won on OFM’s platforms in the past 60 days.

Finalists will each win R1 000 cash and go into the draw for the grand prize of R20 000, which will be awarded on 31 March 2021.

According to Lindiwe Mtwentula, OFM Marketing Manager: “OFM’s yellow fleet of vehicles could pop up anywhere, any time! Listeners need to stay tuned and check our website and socials for announcements on where our outside broadcasts are being held. That’s where they’ll be sure to spot OFM’s yellow fleet, thereby increasing their chances of becoming a finalist. We’re looking forward to celebrating our 35th birthday with Central South Africa!”

ENDS

For more info, please contact Lindiwe Mtwentula on 051 5050 900, 082 416 1665, or lindiwe@ofm.co.za.


OFM beloon sy luisteraars vir 35 jare van uitsaai.

OFM vier sy 35ste verjaardag deur 'n totaal van R35 000 in kontant weg te gee met die Spot OFM’s Yellow Fleet-kompetisie.

Die klank van jou lewe word 35 in 2021. Om hierdie geleentheid te vier, gaan OFM Sentraal-Suid-Afrika deurkruis en sy luisteraars 'n kans gee om groot te wen.

Dit is hoe dit werk:

  • Hou 'n oog uit vir enige van OFM se geel, handelsmerkvoertuie wat tussen 12 Februarie en 27 Maart 2021 deur Sentraal-Suid-Afrika gaan reis.
  • Neem 'n selfie saam met een van die voertuie, terwyl jy die ‘spot on’ (als is goed) teken gee.
  • Antwoord op OFM se sosiale media aanwysings met jou selfie en die hashtag #OFM35.
  • Sodoende sal jy in die trekking gaan om 'n finalis te word om die groot prys van R20 000 kontant te wen!
  • In die gees van gee sal OFM nie die 60-dag kompetisiewennerreël laat geld nie. Dit beteken dat luisteraars toegelaat sal word om deel te neem en in aanmerking te kom vir pryse, selfs al het hulle die afgelope 60 dae op OFM se platforms gewen.

Finaliste wen elk R1 000 kontant en gaan in die trekking vir die groot prys van R20 000, wat op 31 Maart 2021 toegeken word.

Volgens Lindiwe Mtwentula, OFM-bemarkingsbestuurder: "OFM se geel vloot voertuie kan enige plek, enige tyd, opduik! Luisteraars moet ingeskakel bly en ons webwerf en sosiale media volg vir aankondigings oor waar ons buite-uitsendings gehou word. Dit is waar hulle verseker OFM se geel vloot sal sien en sodoende hul kanse om 'n finalis te word, verhoog. Ons sien daarna uit om ons 35ste verjaardag saam met Sentraal-Suid-Afrika te vier!"

EINDIG

 Vir meer besonderhede, tree in verbinding met Lindiwe Mtwentula by 051 5050 900, 082 416 1665, of lindiwe@ofm.co.za.

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal