On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Rugby

Wian du Preez 'n Bok-ongelukkige

───   10:38 Wed, 28 May 2008

Wian du Preez 'n Bok-ongelukkige | News Article

Hendrik Cronjé

Bloemfontein. - Die stut van die Vodacom-Vrystaat-Cheetahs, Wian du Preez, is een van die spelers wat vandag deur die Bok-rugbyafrigter, Peter de Villiers, vir Curriebeker-rugby vrygestel kan word.

De Villiers sal net voor middagete sy vergrote Bok-oefengroep na slegs 30 spelers verklein.

Dit sal ook nie verbaas as spelers soos Earl Rose (veelsydige agterspeler). Louis Ludik (heelagter, Leeus) en Gerhard Mostert (slot, Leeus) en selfs Heinke van der Merwe (stut, Leeus) vrygestel word nie.

OFM Sport sal poog om so vinnig moontlik die name van die verkleinde groep bekend te maak.

 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.