Rugby
Vrystaat 50 Luiperds 10─── 20:28 Fri, 14 Aug 2009

Owen Kock
Potchefstroom. - Die Vrystaat het pas 50 punte op die telbord gesit in hul wedstryd teen die Luiperds, toe die slot Nico Breedt sy tweede drie gaan druk het.
Hoe die Luiperds hiervandaan gaan trug kom, weet nugter alleen. Die Vrystaat senter Robert Ebersohn en die vleuel Jongi Nokwe speel uitsonderlike rugby.