South Africa
Hakskoene nie net vir vroue: Lizz Meiring─── DANE BEISHEIM 10:08 Mon, 08 Mar 2021

Lizz Meiring
Die geliefde Afrikaanse aktrise en vermaaklikheidskunstenaar Lizz Meiring deel, met die oog op Internasionale Vrouedag – wat vandag herdenk word – ‘n interessante brokkie geskiedkundige inligting oor vroue en mode.
OFM-nuus