South Africa
Politieke kenner praat oor die 2023 staatsrede─── 08:55 Fri, 10 Feb 2023
Gegewe die land se talle dringende bekommernisse wat spoedige aandag verg, is vanjaar se staatsrede van die uitdagendste vir Suid-Afrika.
Die Good Morning Breakfast-span gesels met Professor André Duvenhage oor die 2023 staatsrede wat op 9 Februarie plaasgevind het om te hoor wat sy mening daaroor is.
Lees ook: Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek
Luister na die volledige onderhoud hier:
