On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

South Africa

Twee bakkies bots teen olifant in pad

───   08:18 Thu, 23 Mar 2023

Twee bakkies bots teen olifant in pad | News Article
FOTO: Facebook/Traffic Policing Affairs Limpopo

Vyf mense het ligte beserings opgedoen toe twee bakkies, insluitend 'n polisievangwa, op die R71-pad naby Gravelotte in Limpopo teen 'n olifant in die pad gebots het.

Volgens Tidimalo Chuene, woordvoerder van Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, het die voorval omstreeks 18:50 plaasgevind.

Die bestuurders van die polisievoertuig en Toyota Hilux, asook drie passasiers in die bakkie, het slegs ligte beserings opgedoen.

Die olifant is op die toneel dood. 

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.