On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Saturday Express

Saturday Express: The Big 5 things to say to sound smart at this weekend's braai.

───   13:08 Sat, 04 Mar 2017

Saturday Express: The Big 5 things to say to sound smart at this weekend's braai. | News Article

You're welcome.

  • Die Cheetahs speel vanaand 19:30 teen die Bulls in die Super Rugby in Bloemfontein.

  • Lesetja Kganyago het aangekondig dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank 149 200 aandele beskikbaar sal stel aan die publiek.

  • Die Afrikaanse film Modder en Bloed het ‘n internasionale toekenning gewen by die Sedona Internasionale Filmfees

  • Arnold Schwarzenegger, wat by Donald Trump oorgeneem het as aanbieder van The Apprentice, het bedank. Die rede is glo omdat Donald Trump steeds as ‘n vervaardiger betrokke is.

  • Die Proteas het vanoggend Nieu-Seeland met 6 paaltjies gewen in die vyfde (en laaste) ODI.
  •  

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.