The Delightful Blog
TBS: Die Glam Guru - Velsorg vir jou tiener is 'n MOET!─── 06:47 Mon, 10 Aug 2015

Almal vrees die gedagte van wit of swartkoppies en soos jy weet kan 'n tiener nou maar net nie 'n puisie uitlos nie. Hannon het raad! Die week vertel hy wat jy MOET en NIE MOET doen as jou tiener mit witkoppies of swartkoppies sukkel. Die behandeling van beide is verskillend en dit is belangrik dat jy verstaan hoekom dit so is. Luister gerus na sy raad en maak jou tiener se lewe bietjie makliker...
Stuur gerus jou vrae na hannon@ofm.co.za
Tot volgende week - bly mooi!