TBS: Leap Year Proposal gone wrong.
07:51 (GMT+2) Mon, 29 Feb 2016
TBS: Leap Year Proposal gone wrong. | News Article
Die emosie loop hoog vandag op The Breakfast Special nadat goeie bedoelings heeltemal verkeerd geloop het.
Hierdie jaar is dit die meisies se beurt om op hul knieë te gaan en die groot vraag te vra! Ongelukkig het André en Yolanda se beste bedoelings om vir twee verliefdes die geleentheid te gee om te trou, heeltemal verkeerd geloop.

Luister hier:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more