The Good Morning Breakfast
Irene-Louise van Wyk vertel oor "oe" in #Vrou─── 08:00 Wed, 10 Mar 2021
Irene-Louise van Wyk vertel oor daai "oe" in haar nuwe enkelsnit, #Vrou op Good Morning Breakfast.
Volgens haar Facebook-blad, is Irene-Louise Van Wyk ‘n sangeres, mamma, vrou en besigheidseienaar wat haar hele lewe al woon in Pretoria-Oos. Met verskeie nommer een treffers. Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars op getree, gesing en getoer. Musiek vloei deur hare are van kleins af met haar Ma wat die wyle sangeres Irene Van Wyk was en Pa, musiek promotor Louis Van Wyk.
Irene-Louise hoop dat haar musiek mense sal aan raak, Iaat Oee voel asook hulle dag op kikker. Vir Irene-Louise was een van die hoogtepunte van haar Ioopbaan die twee Ghoema-nominasies (Publiek se gunsteling Vroulike kunstenaar, Beste Pop Album deur 'n vroulike kunstenaar) wat sy in 2018 ontvang het.
LUISTER NA DIE POTGOOI ONDER EN KYK DIE MUSIEKVIDEO HIER:
We Caught Up With Irene-Louise van Wyk:
