The Good Morning Breakfast

Charlize Berg se perfekte Moedersdag

───   09:04 Fri, 07 May 2021

Charlize Berg se perfekte Moedersdag | News Article

Die bekende “Hallo Hallo” sangeres het in April geboorte geskenk aan ‘n tweede kind, Kailer-Noah John.


Berg deel meer op die Good Morning Breakfast oor haar perfekte Moedersdag.

 “Vir my sal dit lekker wees om rustig tyd te spandeer met my gesin. Ek geniet die tyd nog so. Kailer is nog so jonk en hy slaapies nog baie en hy is verskriklik rustig.“


Berg het ook vertel dat sy aan nuwe musiek werk.


Podcasts

Charlize Berg: Die perfekte Moedersdag:

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more