On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

“Poetsbakker” en grapjas Leon Schuster

───   09:54 Mon, 17 May 2021

 “Poetsbakker” en grapjas Leon Schuster | News Article

Waar in die wêreld is Oh Schucks?

Jy mag dalk ondervind het dat Schuster 'weggeraak' het tussen die 'daaglikse geraas', maar dis met goeie rede. Hy is tans besig met die verfilming van sy nuwe rolprent, “Mr Bones: Son of Bones”. Dis die derde film in die Bones-reeks en die 16de rolprent van Schuster se loopbaan.
 
Schuster se streke het al op skooldae begin en dis waar die fondasie van sy suksesvolle loopbaan gelê is. Met al die hoogtepunte in sy kleurvolle loopbaan is daar een wat wel soos ‘n paal bo water staan. Luister hieronder om te hoor wat dit is.


Podcasts

“Poetsbakker” en grapjas Leon Schuster:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.