The Good Morning Breakfast
ADAM: “Ons is nou die ‘happiest’”─── 06:08 Wed, 19 May 2021
The sanggroep ADAM is deur meer lede as ‘n hoërskool krieketspan, maar groeplid Kyle Grant sê hulle is nou oppad na nuwe hoogtes saam met die nuweling, Christoff de Beer.
Maar, met al die veranderinge wat deur die jare in die groep plaasgevind het, het Shandor en Sam dit goedgedink om te oudisie vir ADAM – sou hulle weer iemand in die toekoms nodig hê!
Luister hier:
ADAM: “Ons is nou die ‘happiest’”:
