The Good Morning Breakfast
SAMA’s roep vir Christia Visser─── 08:23 Tue, 25 May 2021
Visser is genomineer vir ‘n SAMA – al was sy nog net twee keer op ‘n verhoog!
Met al die sukses wat Visser bereik het sou mens dink dat sy al gereeld op ‘n verhoog opgetree het – maar sy’t haar sangloopbaan begin net voor die grendeltydperk; dus, het sy nog nie baie vertonings gehad nie.
Visser is benoem vir die Beste Pop Album by die SAMA-toekennings en sy kom te staan teen Brendan Peyper, Die Heuwels Fantasties en Refentse. Ons wag in spanning om te hoor of dié aktrise en kunstenaar met die trofee gaan wegstap!
LUISTER NA DIE VOLLE GESPREK HIER:
SAMA’s roep vir Christia Visser:
