On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Refentse, die spontane liedjieskrywer

───   10:38 Thu, 03 Jun 2021

Refentse, die spontane liedjieskrywer | News Article

Ons het Refentse gedwing om sy gunsteling liedjie te kies en ook songs op die plek te skryf!


Refentse is geen nuweling waar dit kom by die musiekbedryf nie. Hy het al groot sukses behaal en in 2021 is hy weer genomineer vir ‘n SAMA!

Daar het al talle treffers uit Refentse se pen gekom, maar The Good Morning Breakfast wou weet of hy ‘n treffer met ‘n lukrake woord op die plek kon skryf…

Luister hier om uit te vind wat gebeur het:


Podcasts

Refentse, die spontane liedjieskrywer:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.