The Good Morning Breakfast
Hoekom jy móét beheer wat jou kinders kyk─── 11:48 Tue, 26 Oct 2021
Squid Game (Source: Google)
Kindersielkundige Simone Fink verduidelik wat ouers se verantwoordelikheid is wanneer dit kom by skadelike inhoud op televisie of toestelle.
Met meer as 111-miljoen huishoudings wat Squid Game stroom, is die reeks op almal se lippe, insluitend dié van ons kinders.

Hoe beskerm ons kinders teen dié tipe inhoud; wat is ons verantwoordelikheid; en hoe bespreek ons die inhoud met minderjariges?
Kindersielkundige Simone Fink deel meer, luister hier:
