On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Maak só matriekesamenstudie makliker

───   11:59 Tue, 26 Oct 2021

Maak só matriekesamenstudie makliker | News Article
Laurens van der Merwe

Die akademiese hoof van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, Laurens van der Merwe, deel ’n aantal nuttige wenke vir gesinne om matriekleerders gedurende dié allerbelangrike eksamen te ondersteun.

Hy meen leerders het 12 jaar lank gewerk vir hierdie oomblik en ouers speel 'n baie belangrike rol oor die volgende ses weke. Daar moet dus ’n positiewe atmosfeer in die huis heers.

LEES OOK: 2021 Matric results expected at end of January 2022

Luister na die potgooi onder vir wenke.


Vir die eindeksamenskedule KLIEK HIER.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.