On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

#MoreMusicFriday - Devan met "Gee my net een goeie rede"

───   10:20 Fri, 19 Nov 2021

#MoreMusicFriday - Devan met "Gee my net een goeie rede" | News Article

Sentraal Suid-Afrika se eie Devan het die wêreld aan die brand gesing met sy treffer "Een Goeie Rede" en hy het uiteindelik by die Good Morning Brakfast-span kom kuier.

Devan (20) het die musiek wêreld met ’n bang  binne gekom. Sy Enkelsnit "Een Goeie Rede" was ook #2 op die Central SA Top 30 op OFM.

Met so treffer moet Devan vol van goeie redes en nog beter verskonings wees, so Shandor het die water getoets.

Luister hier:

Kyk ook hoe Devan sy splinternuwe enkelsnit, "Seer Gemaak", hier sing:


KYK OOK: William Wolf - "Dis nou my beurt"

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.