On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Gladiator Andira: "Boelies is 'n groot probleem"

───   08:10 Thu, 05 May 2022

Gladiator Andira: "Boelies is 'n groot probleem" | News Article

Die gewilde Gladiators is terug, maar hierdie keer om boelies stop te sit. Andira deel meer oor waarom hierdie probleem so algemeen voorkom, en hoe dit bekamp kan word.

Boelies is 'n probleem wat nou al lank deel is van die samelewing en wat verwoestende gevolge het. Die gewilde groep "Die Gladiators" het besef dat dit 'n probleem is wat aangespreek moet word.

Een van die Gladiators wat tans skole deur Sentraal Suid-Afrika besoek is Andira. Volgens haar: "Kinders kyk op na ons en ons het 'n geleentheid om hulle te help en hulle by te staan deur dit alles."

LEES OOK: Jo Black besoek skole om afknouery aan te spreek


Luister na die volle onderhoud hier:



Aanhangers kan ook binnekort die Gladiators terug op die kassie verwag, waar jy weer aksie soos in hierdie video kan beleef:



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.